Articles
Sport & School News
25 May 2018
Rustenburg – Die kleuters van Rustenburg Christelike Akademie het soos in die Bybelse tyd aangetrek tydens die Hemelvaart vieringe by die skool op Donderdag, 10 Mei.

 

Afrikaans is op 8 Mei 1925 as ‘n amptelike taal erken. Díe herdenking het op Dinsdag, 8 Mei by die Voortrekkermonument plaasgevind. Op die foto is Chanique Swart en Ruan du Plessis. Hulle het het die RCA-skool (Rustenburg Christelike Akademie) verteenwoordig.

 

Share this article with a friend...