Articles
Social & Community News
09 November 2018

Rustenburg – Learn Fast Driving School is op Rustenburg Hoërskool (RHS) se gronde geopen op 1 November.


Hierdie toevoeging dra op ‘n besondere wyse by tot die ontwikkelende waarde van die kampus en lê hulle na aan die hart omdat hul daarna streef om jong volwassenes die wêreld in te stuur.


‘n Spesiale dankie aan Leon’s Rustenburg vir hulle bydrae met die nuwe projek.
Vir meer inligting of om ‘n bestuursles te bespreek, kontak die kantore Learn Fast Driving School op 076 399 4407 of Lew van der Nest op 078 542 9769.

Van links: skoolhoof van RHS Danie Greyling; ondervoorsitter van die RHS beheerliggaam Bernhard Visser; en eienaar van Learn Fast bestuurskool Lew van der Nest het die bestuurskool amptelik geopen.

 

Share this article with a friend...