Articles
Social & Community News
12 April 2019

Rustenburg – Ernie Amos, bekende evangelis, musikant en bedieningsleier van ‘n gemeente in Potchefstroom het die Agapé Gemeente, Rustenburg, Sondagaand 7 April begelei met lofprysing en in onderhoudstyl, getuig oor sy insigte, asook sy lewe as seun van die berugte bankrower, André Stander.

Ds. Dawie van Schoor van die Agapé gemeente (regs op foto) in onderhoud met Ernie.

 

Share this article with a friend...