Articles
Sport & School News
17 March 2017

Rustenburg – Leerders van Bergsig Akademie het hulself uitstekend gekwyt die afgelope naweek, Saterdag, 11 Maart 2017. “Ons is baie trots op ons boogskuts,” aldus Ettienne Terblanche, afrigter en ook ‘n onnie aan Bergsig.

Links: Duncan Botha behaal ‘n derde plek (291/300). Regs: Letlotho Totwe behaal ‘n sewende plek (287/300).
Links: Nicole Amado behaal ‘n tweede plek (289/300).  Regs: Jo-Marie Mieny behaal ‘n negende plek (279/300). 

Share this article with a friend...