Articles
Social & Community News
06 September 2019

Rustenburg – Die 24ste kongres van die Noordwes Vroue Landbou Unie (VLU) het op Woensdag 14 Augustus in Potchefstroom plaasgevind.

Verteenwoordigers van sowat 30 VLU-takke het dié deftige geleentheid bygewoon. Paul Coetzer, Charmaine Olivier en Marie Williams het VLU Kashané aand-tak van Rustenburg verteenwoordig.

Van links: Paul Coetzer, Charmaine Olivier en Marie Williams by die dinee.

 

Share this article with a friend...