Articles
Sport & School News
26 June 2020

Rustenburg – Liam Odendaal, ‘n Graad 11 leerder van Bergsig Akademie, het tydens die grendeltydperk aan ‘n wiskundekompetisie deelgeneem en uitstekende punte verower. Welgedaan, dis weereens ‘n bewys dat niks ‘n Bergsigiet onderkry nie!

Liam Odendaal

 

Share this article with a friend...