Articles
Sport & School News
25 September 2020

Rustenburg – Laerskool Rustenburg (Larries) in samewerking met NB Uitgewers was die gasheer van hul tweede Boekeklets-aand op Vrydag 11 September. Die outeur Sidney Gilroy wat sopas sy tweede boek, Middernag, publiseer het, het die gaste meer vertel oor sy reis as skrywer en ook voorgelees uit sy boek. Dit was ‘n heerlike, gesellige kuieraand om die vuur.

Outeur Sidney Gilroy en Laerskool Rustenburg inligtingsfasaliteerder René Schoombee.

 

Share this article with a friend...