Articles
Sport & School News
29 November 2023

Rustenburg - Die talentvolle leerders van Klein Pokkeloksies, ? opvoedkundige dienste sentrum, het die verhoë oorheers by verskeie Eisteddfods en kompetisies in 2023. Hul uitsonderlike prestasies getuig van hul toewyding tot kreatiewe uitdrukking. Hier is ‘n oorsig van die blink sterre en hul stralende suksesse:

Linardo Richter Graad R
FAK Afrikaanse-Ekspo:

  • Voordrag Poësie: Dubbelgoud 92%
  • Skeppende kuns:
  • Kunswerk 1: Dubbelgoud 92%
  • Kunswerk 2: Dubbelgoud 92%
  • Kunswerk 3: 82%, Dubbelgoud

Pretoria Eisteddfod:

  • Skilderkuns: A++
  • Tekenkuns: A

Huisgenoot Eisteddfod:

  • Poësie Gr.1-3: Silwer

Vinatix Eisteddfod:

  • Voordrag Poësie: Graadwenner, 92% A++
  • Skeppende kuns Potloodskets: Algehele item wenner, 82% A
  • Skeppende kuns Gemengde medium: Item wenner, 93% A++
  • Skeppende kuns Akriel skildery 1: 87% A+, Skildery 2: 89% A++

Ansuné Lourens Graad 1
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Goud 90%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skilderkuns: Graadwenner A++

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine art: Akriel 82% A

Eben Liebenberg Graad 1
- FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: 
  • Goud 88%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skilderkuns: A

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine art: Akriel 80% A

Paul Zietsman Graad 2
Pretoria Eisteddfod:

  • Beeldende kuns: Skilder A++

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine art: Akriel Graadwenner 82% A

Olivia Jansen van Rensburg Graad 1
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: 66%, Brons

Pretoria Eisteddfod:

  • Skilderkuns: A+

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: Akriel 85% A+

Franco Jansen van Rensburg Graad 3
- FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Goud 88%

Pretoria Eisteddfod:

  • Beeldende kuns: Skilder A

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine art: Akriel 80% A

Renesmee Vaughan Graad 1
Pretoria Eisteddfod:

  • Beeldende kuns: Skilder A++

Ava Vaughan Graad 1
Pretoria Eisteddfod:

  • Beeldende kuns: Skilder A++
  • Ghite du Pissani Graad 8

FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Brons 70%

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: Akriel: A

Kara Kleyn Graad 10
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Prosa: Silwer 79%
  • Poësie: Silwer 79%

Huisgenoot Eisteddfod:

  • Prosa Gr.8-10: Brons
  • Poësie Gr.8-10: Silwer

Vinatix Eisteddfod:

  • Poësie: A++ 90%

Nene Hofisi
 FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Brons 64%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: A

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: Graad wenner 73% B

Lesedi Moalusi
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Dubbel goud 90%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: B

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: 60% C

Jamé van Aswegen
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Brons 69%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: A+

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: 70% B

Skyleigh van Aswegen
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Brons 64%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: A+

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: Graad wenner 86% A+

Corrie Swanepoel
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Goud 80%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: A+

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: Graad wenner 74% B

Blessing Hofisi
FAK Afrikaanse ekspo:

  • Skeppende kuns: Brons 60%

Pretoria Eisteddfod:

  • Skeppende kuns: B

Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: 73% B

Amorey Stapelberg Graad R
Vinatix Eisteddfod:

  • Fine arts: 89% A+

Die Klein Pokkeloksies 
skitter met ‘n oorvloed van kreatiwiteit en bewys dat ware kunstenaars op elke vlak van die skool te vind is. Baie geluk aan die leerders en hul prestasies!

 

Share this article with a friend...