
Larries laat hul rakette praat!
Platinum Weekly koerant | Rustenburg – Nathan Bergh en Marinus Smit het by die Noordwes-tennisproewe vir o.10-seuns gesorg dat Laerskool Rustenburg die eerste twee plekke inneem. Nathan het eerste geëindig en Marinus tweede. Wat die Larries










