Rico gekies vir nasionale CSA o/19 TAP-kamp

03 October 2020

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg is baie trots op Rico Fryer, ‘n Graad 10-Rustie, wat gekies is om die nasionale krieket CSA o/19 TAP-kamp by te woon.

Sport & School News

Read More

 

Daar is ALTYD hoop!

02 October 2020

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg se koor het groot opslae gemaak met hul weergawe van Coldplay se Fix You.

Sport & School News

Read More

 

Bergsig vier Erfenisdag

02 October 2020

Rustenburg – Op 25 September het Bergsig personeel Erfenisdag gevier. Erfenisdag gaan nie net oor die eie kultuur nie, maar veral ook uitreiking oor kultuurgrense heen.

Sport & School News

Read More

 

Rusties tweede in Suid Afrika

25 September 2020

Rustenburg – Die jaar 2020 het verskeie uitdagings voor ons deur neergelê, maar Hoërskool Rustenburg (Rusties) leerders Zenanke Vorster, Nicolas Alberts, Mateo Bester en Nadia Marais was voorbereid en het deelgeneem aan die interskole-spanredenaars wat regoor die land op ‘n virtuele platvorm gestalte aangeneem het. Hulle het vasgebyt en eindig tweede in Suid-Afrika.

Sport & School News

Read More

 

Rusties kook selfs in Engels!

25 September 2020

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (Rusties)-redenaars kook nie net in Afrikaans nie, maar ook in Engels!

Sport & School News

Read More

 

Larries lees lekker saam

25 September 2020

Rustenburg – Laerskool Rustenburg (Larries) in samewerking met NB Uitgewers was die gasheer van hul tweede Boekeklets-aand op Vrydag 11 September. Die outeur Sidney Gilroy wat sopas sy tweede boek, Middernag, publiseer het, het die gaste meer vertel oor sy reis as skrywer en ook voorgelees uit sy boek. Dit was ‘n heerlike, gesellige kuieraand om die vuur.

Sport & School News

Read More

 

Larries gee om vir mekaar

25 September 2020

Rustenburg – Tamzin Visagie, ‘n #omgeeLarrie in Graad 6, het die nood vir skryfbehoeftes onder Laerskool Rustenburg (Larries) leerders raakgesien en besluit om in bottels wat ‘n herwinbare verpakking is, te vul met die basiese skryfbehoeftes en onder die leerders te versprei wat dit nodig het.

Sport & School News

Read More

 

AfriForum dra R30,000 by tot laerskole in Rustenburg

25 September 2020

Rustenburg – AfriForum se Rustenburg-tak was die hoofborg van ‘n suksesvolle fondsinsameling vir laerskole in Rustenburg. Gemeenskapslede kon deur finansiële skenkings hul posisie in ‘n fietsrenkompetisie wat op Saterdag 12 September by Laerskool Rustenburg plaasgevind het, verseker. Die gemeenskapslede het deel gevorm van die onderskeie skole se spanne, naamlik Laerskool Rustenburg, Laerskool Proteapark en Laerskool David Brink.

Sport & School News

Read More

 

Australian Domestic Super Rugby & Rugga Chunks

25 September 2020

Brumbies vs Reds

In Canberra klop die Brumbies die Reds 28-23 om vir die eerste keer in 16 jaar weer ‘n trofee te verower. Dit was ‘n klipharde stryd soos die rustyd telling van 15-13 in die Brumbies se guns kan getuig. Verskeie jong Aussie spelers het uitgeblink in die reeks en hopelik kan dit weer die Aussies op die wenpad bring.

Sport & School News

Read More

 

Cycling star Thompson excels again!  

25 September 2020

Rustenburg – Caitlin Thompson has once again made Rustenburg Cycling Club (RCC) proud! This young cyclist claimed first place in the youth girls’ category of the Nissan Trailseeker Half-Marathon, held recently at Van Gaalens. Thompson, who has been putting in some impressive performances of late, completed the 35km race in a time of 1:42:05.

Sport & School News

Read More