INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook →
Rustenburg • North West
Fostering a sense of community

In liefdevolle herinnering | In remembrance

Local voices. Real stories. A community connected.

Ilanri Nieuwenhuys
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Ilanri Nieuwenhuys

Ons onthou met liefde wyle Ilanri Nieuwenhuys (16), oorlede op 5 November 2026. Ons groet haar Saterdag 14 November 2026 om 09:00 vanuit die AGS Kerk, Brits, waarna die stoet sal vertrek na die Langberg Begraafplaas, Brits. Kleredrag: wit e

Elize Kleingeld
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Elize Kleingeld

Ons onthou met liefde wyle Elize Kleingeld (71), oorlede op 7 November 2026. Ons groet haar op Saterdag 14 November 2026 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna

Donavan Hattingh
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Donavan Hattingh

Ons onthou met liefde wyle Donavan Hattingh (19), oorlede op 7 November 2026. Sy verassing sal privaat geskied. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begraf

Tony Erasmus
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Tony Erasmus

Ons onthou met liefde wyle Tony Erasmus (69), oorlede op 6 November 2026. Ons groet om Woensdag 11 November 2026 om 11:00 te Ou Plaasdorp, Mooinooi. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met li

Barry Bester
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Barry Bester

Ons onthou met liefde wyle Barry Bester (66), oorlede op 4 November 2026. Ons groet hom op Vrydag 13 November 2026 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 07

David Cameron Clarke
In liefdevolle herinnering | In remembrance

David Cameron Clarke

We remember with love the late David Cameron Clarke (75), who passed away on 9 November 2026. Upon request, no memorial service will be held, and the cremation will be private. For more information, please contact Cobus on 081 379 8919 o

Armindo Juliao Mahocuana
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Armindo Juliao Mahocuana

It is with sadness that we announce the passing of Armindo Juliao Mahocuana. His burial took place in Masinga, Inhambane, Mozambique. A repatriation service done by Doves Rustenburg. For more information, contact 014 592 1233 or 073 209

Martin Thompson
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Martin Thompson

Ons onthou met liefde wyle Martin Thompson (68), oorlede op 2 November 2026. Sy verassing sal privaat geskied. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafn

Motlalekgomo Ruth Magashule
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Motlalekgomo Ruth Magashule

It is with sadness that we announce the passing of Motlalekgomo Ruth Magashule. Her burial took place in Uitkyk, Rustenburg. A dignified service done by Doves Rustenburg. For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 2727.

Seposhoane Vincent Manokela
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Seposhoane Vincent Manokela

It is with sadness that we announce the passing of Seposhoane Vincent Manokela. His burial took place in Mapoteng, Berea, Lesotho. A repatriation service done by Doves Rustenburg. For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 272

Sylvia van Vuuren
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Sylvia van Vuuren

Ons onthou met liefde wyle Sylvia van Vuuren (55), oorlede op 28 Oktober 2026. Ons groet haar Vrydag 13 November 2026 om 11:00 vanuit die NG Kerk, Nuutbegin Mopanie Straat 3, Homelake, Randfontein. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 37

Sue Lemmer
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Sue Lemmer

Ons onthou met liefde ‘n ma, ouma, suster en vriendin, wyle Sue Lemmer (62), oorlede op 27 Oktober 2026. Ons groet haar Donderdag 5 November 2026 om 11:00 vanuit die AGS Kerk, Koster. Die diens word waargeneem deur pastoor Deon van Zyl.